Successfully reported

David Bongers Holiday Accommodation

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Lutcin V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Kan nie wag om weer te gaan nie. Ons het werklik lekker gebly en die huis is perfek om weg te breek van jou eie huis en omgewing en het al die geriewe wat mens nodig het vir 'n vakansie by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esda V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jul 2025

'n Baie gerieflike huis, maar die skoonmaak moet opgeskerp word. Ek het al 'n vorige keer daar oorgebly en my ondervinding was beter. Hierdie keer was die huis nie baie skoon nie, veral die kombuiskasoppervlaktes, yskas en oond. Ek het met my 3 maande oue klinkind gereis en was nie tevrede met die higiene in die kombuis nie. Daar was geen opwaslappie of vadoek in die kombuis nie, en ons moes gaan aankoop. Miskien is dit nie standaard nie, maar dit was 'n eerste vir my. Asook geen toegang tot WiFi vir gaste.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lutcin V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

'n Tuiste by die see, weg van jou huis af. 'n Baie gemaklike huis met alles wat mens benodig om te ontspan. David Bongers is 'n vriendelike en tegemoetkomende persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Wonderful. Was nice and comfy within walking distance of the beach and river mouth.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2023

Deffinief bekostigbaar met al geriewe wat jy nodig het. Groot gerieflike huis in stil area naby alles. Het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Alison A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Home from home. Spacious (bonus), comfortable, nice area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiani S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2021

Rustig. Lieflike huis, rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marchant B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2021

Gamaklikke plekkie. Goeie waarde vir geld. Die plekkie was baie bases, maar alles wat 'n mens nodig het as jy wil branderplankry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Fanie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Heerlik, ruim, skoon en bekostigbaar. Ons was aangeneem verras met die ruim vertrekke, oud, maar gerieflike meubels, goeie kwaliteit toebehore, vriendelike gasheer, DStv-premiumpakket en dis naby die winkels, hawe en die strand. Lieflike vakansie-akkommodasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 300
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Seemeeu Crescent, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA617aed602e8e7a0227e3a9241ee8968186c7301b23d5f3b8b355d0b325da6806865ca133dd505552a12b6467c1c0991f6c6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 7 mense 13 5 1 5 10 Seemeeu Crescent Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.380729471345 21.417749421833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang