Successfully reported

Dawson's Creek

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Ethelwyn S
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Everything that one needs on a breakaway, friendly host, very clean. Very pleasant, I would certainly return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthea
Dawson's Creek
Baie dankie, Ethelwyn. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Penny Dawson

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthea
Dawson's Creek
It was a pleasure hosting you and your family. We will work on the recommendations and hopefully see you again. Thank you. Penny

Austin E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

A comfortable and very pleasant stay. The bed was the most comfortable bed I have ever slept in. The linen and towels were fabulous. The owner is a very kind and helpful host. Muizenberg is a lovely town to stay in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan A
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2025

Gas vry. Baie goeie diens en skoon en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthea
Dawson's Creek
Baie dankie vir die review. Ons sien uit om julle weer gou by ons aan te bied!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Regan A
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Home away from home. Vriendelik, veilig en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly. Nadat ons in Wynberg geëindig het, het ek net vir Anthea gebel en sy verduidelik. Met die aankoms het Anthea gewag en baie geduldig gewag tot ons "furbabies" rustig alles verken. Daarna het sy vir ons die plek gewys en self die ekstra myl gegaan om 'n "doggybed" en twee bakkies daar te hê vir die twee seuns. Sy het gekla as die een VOCAL seun so blaf vir verbygangers nie. Alles en meer was beskikbaar. Ys, waspoeier, vrugte en soveel meer was tot ons beskikking. Ons was altyd veilig en die beste "doggypark" net 'n paar minute weg van die verblyf waar ons daagliks die vriendelikste en diere ontmoet het. Ek sal definitief vir Dawson's Creek aanbeveel en weer daar gaan bly. Baie dankie Anthea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthea
Dawson's Creek
Hello Regan Baie dankie vir julle ondersteuning en stralende resensie van ons eiendom. Ons is bly om te hoor dat julle verblyf so aangenaam was. Dit was 'n voorreg om vir julle te sorg en ons is verheug dat ons so 'n positiewe impak gehad het op julle ervaring. Ons het dit geniet om julle 2 'furbabies' vir 'n besoek te hê, en ons hoop ons sal binnekort weer in staat wees om julle te akkommodeer. Ons waardeer dit dat julle die moeite gedoen het om ons eiendom aan te beveel. Nogmaals dankie! Anthea

Karen U
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Studente akkommodasie. Perfek vir studente vir wat ons gesoek het vir hom om te studeer by 'n tafel. Baie ruim en gerieflik. Eienaar baie gasvry en vriendelik. Daar is wel trappe met klein trapspasie vir my seun met groot pote lol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anthea
Dawson's Creek
Baie dankie Karen vir die lekker kuier!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 12 Hastings Road, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf19d64d4fc5eb7410e942f361aa0534dc919b9b6cc6529d6f5b836f696e82ef66379c99ca56e61e3906ed3a4d4b41ac2f1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 12 Hastings Road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -34.1000151 18.4774703

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang