Dawson's Creek
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 12 Hastings Road, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Dawson's Creek is naby Sunrise Beach in Muizenberg geleë. Die gemeubileerde eenheid is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid restaurante, kroeë, winkels, ontspannings- en sakegeriewe en is naby die strand.
Die eenheid is geskik vir 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n gemeenskaplike area en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die gemeenskaplike kamer het 'n enkelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die leefarea is oopplan en sluit 'n sitkamer met 'n slim-TV en 'n kombuis in. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond en ketel-wasmasjien. Gaste kan ook 'n ete by die 5-sitplek eetkamertafel geniet.
Bykomende kenmerke sluit WiFi, 'n patio buite en parkeerplek van die straat af in.
Doendinge in die omgewing sluit visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, bergfietsry, branderplankry en swem in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anthea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 Hastings Road, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Dawson's Creek het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 12 Hastings Road, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang