Dawson's Creek
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 12 Hastings Road, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Dawson's Creek is naby Sunrise Beach in Muizenberg geleë. Die gemeubileerde eenheid is naby 'n verskeidenheid restaurante, kroeë, winkels, ontspannings- en sakegeriewe, asook die strand.
Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n gemeenskaplike area en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar i s'n enkelbed in die leefarea. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met 'n slim-TV en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond en ketel-wasmasjien toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 5.
Ander geriewe sluit WiFi, 'n stoep en parkeerplek op die perseel in.
Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, bergfietsry, branderplankry en swem in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anthea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 Hastings Road, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Dawson's Creek het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 12 Hastings Road, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang