Successfully reported

De Adelaar Landgoed

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Louise P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig, vriendelike diens, netjies. Ons het 'n wonderlike tyd gehad en sal definitief weer gaan, binnekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena S
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Everything one needs for a breakaway! It was tranquil and lovely. The rustic setting was just what I needed. Loved the donkey for hot water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Awesomeness. A beautiful place it is. Very quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Baie lekker daar gebly, natuur is baie mooi en die kamer was baie skoon en netjies gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Baie lekker en rustig gebly. Was ook al voorheen daar en beplan om meer te gaan. As jy 'n wegbreek kort, is dit die plek vir jou. Neil altyd behulpsaam en vriendelik, en die plek is altyd skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Heloise K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Awesome. If you want to go off grid, then this is the place to go - cabin clean and neat - horse riding and a swimming pool - gas facilities, solar and donkey to have hot water - nice to have peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Was nice. Peace and quiet was nice. Just the lights and there are no plugs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Natasha V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Amazing. Went all the way and the experience was amazing. These guys know how to entertain and they can sing. I wish they would take it further. Thank you so very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol Maude M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Ons kuier was baie lekker en rustig gewees, dankie. Die plek was baie rustig gewees. Ons het lekker gekuier. My man en skoonseun was versot op die donkie waar in vuur gemaak word vir warm water om te stort. Al wat die plek nog kort, is meer aktiwiteite vir kinders en die WiFi was bietjie stadig gewees, maar het gewerk. Was baie goed en vriendelik gewees en ook baie behulpsaam, veral. Baie dankie vir alles, sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oscar M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Ideal for a large family. We enjoyed our stay; it was a great getaway for a large family. We would definitely visit again. Just need elevated charging systems for phones.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Neil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 195
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 195
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 195
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P207, Boekenhoutskloofdrift, Pretoria, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4DJmyGpOI9ogR6861xxmGB3THV4KkSl734wBMxh3sm8R0yu4lR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R195 per nag (plek vir 4) 107 5 1 5 P207 Boekenhoutskloofdrift 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.552087466582 28.524278998375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang