De Akker Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Louis Botha Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
De Akker Gastehuis is in Louis Trichardt, 'n dorpie in die Soutpansbergreeks in Limpopo geleë. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die gastehuis beskik oor 5 slaapkamers en elkeen het 'n en suite-badkamer en 'n slim-TV met DStv.
Braaigeriewe is beskikbaar. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar en die gastehuis gebruik sonkrag.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Este Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 26 Louis Botha Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Gaste dink De Akker Gastehuis het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Louis Botha Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang