Successfully reported

De Akker Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Fredre D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Lieflike verblyf met egte Klein Karoo gasvryheid. Pragtige, gerieflike verblyf. Heerlike ontbyt en deurentyds baie aandag tot detail. Ons het baie lekker gebly en sal De Akker hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Vriendelik, skoon en netjies. Vriendelike mense en aangename ervaring. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ap V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie aangename verblyf. Sentraal geleë. Aangename verblyf. Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Baie lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Akker Guest House
Goeie more Ap Baie dankie vir hierdie vriendelike woorde en goeie resensie. Ons waardeer dit opreg bitterlik baie. Hoop om jul in die nabye toekoms weer te kan akkommodeer. Vriendelike groete Linda

Abe D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Top verblyf, top personeel, pragtige tuin en waarde vir geld. Ons het laasjaar ook daar gebly en dit so geniet, derhalwe ons verblyf daar laasweek. Beveel dit aan by almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Akker Guest House
Liewe Abe So baie dankie vir jou mooi hartswoorde. Dit word so baie waardeer. Opreg uit ons harte. Ons is so bevoorreg om seker die mees ongelooflikste gaste te kan akkommodeer. Jul kuiertjie was weereens so lekker. Tot 'n volgende keer. Linda

Diane L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Fantastiese verblyf - sal definitief weer van die akkommodasie gebruik maak. De Akker Gastehuis is 'n lieflike verblyf. Die personeel is baie vriendelik en gaan uit hul pad om die gaste te help. Lieflike kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Akker Guest House
Liewe Diane Baie dankie vir die tydjie wat jy geneem het om hierdie resensie te gee. Jou mooi woorde en hoë gradering word opreg waardeer. Julle is altyd welkom by De Akker Gastehuis in Oudtshoorn in die toekoms. Vriendelike groete Linda

Abe D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die beste bekostigbare verblyf in Oudtshoorn. Personeel net die beste. De Akker kan met reg aanbeveel word vir enige persoon wat Oudtshoorn besoek. Waarde vir geld en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Akker Guest House
Liewe Abe Duisend dankies vir die tyd wat jy afgestaan het om die uitstaande resensie en gradering te gee. Dis gaste soos jy wat elke dag se werk so lekker maak. Ons waardeer die mooi woorde opreg. Hoop om die voorreg te hê om jou in die nabye toekoms weer te kan akkommodeer. Vriendelike groete Linda

Louisa H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Heerlik gebly, net te kort! Baie lekker, skoon en netjies en goed toegerus, en stapafstand vanaf die dorp en stalletjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
De Akker Guest House
Liewe Louisa Baie baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Dit sal 'n voorreg wees om jul weer in die nabye toekoms te kan akkommodeer. Vriendelike groete Linda

Richard C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie aangename ervaring. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Akker Guest House
Liewe Richard Baie baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit opreg. Dit maak ons harte warm as gaste goeie terugvoer gee. Kom kuier asb. weer in Oudtshoorn, julle is altyd welkom. Mooi dag en 'n geseende 2024. Vriendelike groete Linda

Dialouise T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Uiters vriendelik en gaaf. Van die begin van die bespreking af was alles net 'n plesier! Die personeel het uit hulle pad gegaan en daar was voortdurend kommunikasie met my. Die geriewe was baie skoon en netjies! Baie dankie vir 'n heerlike tyd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Akker Guest House
Liefste Dia, baie baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg uit ons harte uit. Dit is altyd 'n voorreg om sulke mooi hartsmense te akkommodeer. Nogmaals baie dankie. Vriendelike groete. Linda en Personeel

Tasha F
1 nag
4.6
Feb 2023

Verdien 'n historiese resensiesyfer. Ongelukkig vir my het die lugversorger/waaier in kamer nie gewerk nie, wat my genoodsaak het om deure en vensters oop te maak wat 'n probleem met muskiete tot gevolg gehad het.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
De Akker Guest House
Goeie more Tasha Baie dankie vir jou resensie. ESKOM maak dit so moeilik vir ons almal. Ons het 'n Inverter, maar ongelukkig is Inverter daar vir noodsaak ligte, Wi-Fi, yskas, tv, kragpunte ens. Ongelukkig nie vir ketel, lugversorger, mikrogolf ens. nie. Jammer vir enige ongerief. Mooi dag Linda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Kerk Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c8e531d07c61be4000bb837b07d8047d26a3f89e1e544a904e8f13fead10cba5750217fecbb3cc61d98e97e68fb82005962?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 82 Kerk Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.588199626248 22.201833575964
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang