Successfully reported
+90

De Akker Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Kerk Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

De Akker Gastehuis is sentraal in die middedorp van Oudtshoorn in die Klein-Karoo geleë en is stapafstand vanaf restaurante, museums, winkelsentrums, besienswaardighede, pragtige erfenisgeboue en volstruispaleise.

Die gastehuis bied verblyf in 5 luukse kamers en 2 luukse selfsorg-eenhede, wat altesaam slaapplek aan 19 gaste bied.

Elke luukse kamer/eenheid het 'n DStv-hotelpakket, lugversorging (verhitting en verkoeling), koffie- en teemaakgeriewe, elektriese komberse, 'n USB-poort, toiletware, handdoeke en 'n en suite-badkamer.

Die voorstoep het brosjures oor aktiwiteite en besienswaardighede in die Oudtshoorn-omgewing. 'n Afslagbewyse en 'n kaart van Oudtshoorn en die omliggende gebiede word met inklok aan gaste oorhandig. Verder bied die bestuur bystand met besprekings, aanbevelings en aanwysings.

De Akker Gastehuis het ook 'n ruim ontbyt- en sitarea wat gaste om kan gebruik, asook 'n lowergroen voortuin met 'n swembad en braaigeriewe wat vir almal beskikbaar is. Gratis, veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n elektroniese hek beskikbaar. Die hek is geskik vir bakkies en kampeervoertuie. 'n Verwelkomingsdrankie en 'n heerlike tweegang-ontbyt word ook voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Fredre D
Gesin met tieners
5.0
Lieflike verblyf met egte Klein Karoo gasvryheid. Pragtige, gerieflike verblyf. Heerlike ontbyt en deurentyds baie aandag tot detail. Ons het baie lek...
Sien meer
Okt 2025
Jacques O
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik, skoon en netjies. Vriendelike mense en aangename ervaring. Sal enige tyd aanbeveel.
Sep 2025
Ap V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename verblyf. Sentraal geleë. Aangename verblyf. Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Baie lekker ontbyt.
Apr 2025
Abe D
Saam met lewensmaat
5.0
Top verblyf, top personeel, pragtige tuin en waarde vir geld. Ons het laasjaar ook daar gebly en dit so geniet, derhalwe ons verblyf daar laasweek. Be...
Sien meer
Apr 2025
Diane L
Saam met vriende
5.0
Fantastiese verblyf - sal definitief weer van die akkommodasie gebruik maak. De Akker Gastehuis is 'n lieflike verblyf. Die personeel is baie vriendel...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 82 Kerk Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Akker Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Kerk Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c8e531d07c61be4000bb837b07d8047d26a3f89e1e544a904e8f13fead10cba5750217fecbb3cc61d98e97e68fb82005962?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 82 Kerk Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.588199626248 22.201833575964
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang