De Ark Mountain Lodge
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 31 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Ark Mountain Lodge, R712 Clarens district, Clarens, 9707, Vrystaat
-
Vanaf
R2 790R1 860 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Ark Mountain Lodge bied wonderskone uitsigte op die berge en oor die skilderagtige dorpie Clarens. Dit is die ideale verblyf vir moeë siele op soek na stilte en 'n afgeleë natuurervaring. De Ark is langs die Golden Gate Nasionale Park, net 20 km van die park se ingang af en is ook net 7 km van Clarens se besige middedorp af.
Die lodge bied verblyf in 8 chalets. Elke chalet het sy eie vuurpot, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n stoep of balkon met asemrowende uitsigte op die berge.
'n Heerlike Engelse ontbyt word by die herehuis bedien.
Die plaas het van die mooiste natuuruitsigte wat jy kan beleef as jy vroegoggend gaan stap of 'n bergfietsrit tussen die sebras, swartwildebeeste en blesbokke neem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Kelly Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 123
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- De Ark Mountain Lodge, R712 Clarens district, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink De Ark Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Ark Mountain Lodge, R712 Clarens district, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang