Successfully reported
+35

De Boerderij

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 8 Van Tromp Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

De Boerderij is 'n pragtige en smaakvol versierde vakansiehuis in die hartjie van Strand. Hierdie eiendom is die perfekte opsie vir 'n gesinswegbreek aan die kus, want dit is net 'n kort entjie se stap vanaf die strand en 'n kort entjie se ry vanaf die lieflike Stellenbosch Wynroete.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het.

Die ruim leefarea het 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Hierdie spasie het ook 'n koffiestasie. Vanuit hierdie kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis W-Fi is beskikbaar.

Hierdie sitarea maak oop na 'n omheinde patio met 'n etenstafel en sitarea voor 'n binnebraai wat die perfekte plek is vir gaste om te ontspan en 'n bietjie kwaliteit tyd saam te geniet.

Gerieflik geleë net vyf minute vanaf Busamed Hospitaal, en naby talle winkelsentrums, kafees en restaurante, bied De Boerderij maklike toegang tot alles wat jy nodig het. Vir wynentoesiaste is wêreldbekende landgoedere soos Vergelegen, Lourensford, Waterkloof en Meerlust net 15 minute weg, terwyl die skilderagtige dorpie Stellenbosch net 25 minute se ry is.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Alice Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 8 Van Tromp Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 8 Van Tromp Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a5ec6b4efeb12957c698cfa7e1ea49b237963cf24d49a7e4bbf547737865d01a83a2b4dc170697bfe7caf4faef2e3f62c28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 6) 8 Van Tromp Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.1033229 18.8176148
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang