Successfully reported
+26

De Branders Woonstel No 56

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekraal Avenue, De Branders 56, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 750 R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

De Branders Woonstel No 56 is 'n see-frontwoonstel wat selfsorgverblyf in 'n strandfrontkompleks in Hartenbos bied. Die kompleks geniet direkte toegang tot die strand en is binne maklike bereik van Hartenbos Seefront, wat verskeie winkels en restaurante bied, en die Waterpark.

Die ruim duplekswoonstel is op die derde verdieping geleë en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers wat albei op die boonste verdieping geleë is. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea en die kombuis is onder geleë. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, koffiemasjien en skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Dit maak oop op 'n onderdakbalkon wat spog met asemrowende uitsigte oor die see. Van hier af kan gaste die walvisse, dolfyne en robbe dophou.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braai-area asook 2 swembaddens; een vir volwassenes en die ander vir kinders. Wasgoedgeriewe is beskikbaar, en onderdakparkeerplek vir 1 voertuig en 'n sleepwa word voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johannes N
Gesin met klein kinders
5.0
Tops. Baie netjiese plek. Vriendelike diens met inteken en uitteken. Praktiese woonstel met alles wat jy benodig. Ekstra borde, glase ens., voel of jy...
Sien meer
Aug 2025
Wouda D
Gesin met tieners
5.0
Lekker winter wegbreek! Die woonstel is lieflik geleë, pragtige uitsig, en goed toegerus vir 'n heerlike vakansie. Ons was in die winter daar en daar ...
Sien meer
Jul 2025
Carien G
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gebly in pragtige woonstel! Heerlik! Pragtige woonstel!
Apr 2025
Elaine M
Gesin met klein kinders
5.0
Beste see uitsig! Stunning uitsig! Naby alles, gerieflik, baie lekker gebly. Woonstel was mooi skoon, daar was WiFi beskikbaar.
Mrt 2025
Jaco B
Gesin met klein kinders
5.0
Luuks. Uitstekende plek. Huuragent was puik. Sal weer gaan.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Paardekraal Avenue, De Branders 56, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Branders Woonstel No 56 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 750
R 2 750 R 2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 750
R 2 750 R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 750
R 2 750 R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekraal Avenue, De Branders 56, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54fcd175870224de90a96b3c8c11a95ff43f13123418b0fb8a32f60fbdab5e9ffe8762894ee3b65f9a2b406ada895c3efd3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 750 nouVanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Paardekraal Avenue De Branders 56 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123450780216 22.12003775788

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang