Successfully reported

De Branders Nr 48

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Léta D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Brander lekker. Baie lekker, gerieflik en baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome D
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Heerlik gekuier en splinternuwe herinneringe geskep saam met my liefmense. Ongelooflik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aniska G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantasties. Alles was ongelooflik, gaan vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter N
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Lekker. Baie dankie, verblyf was netjies en skoon met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corné J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ek en my man het baie lekke gebly. Goeie waarde vir geld. Ek en my man het baie lekke gebly. Goeie waarde vir geld. Baie casual woonstel reg op die strand. Ons gasheer Delmaine was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik, veilig en skoon. Ons het heerlik gekuier. Die uitsig was asemrowend. Die woonstel was baie skoon en gerieflik. Als wat ons nodig gehad het, was daar. Sal weer bespreek vir volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tolla. G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie rustig. Dit was uitstekende verblyf. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Pergek. Baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Heerlik, sal weer gaan. Pragtige uitsig!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Sien kommentaar hierbo. Baie lekker gebly, en beslis waarde vir my geld gekry. Pragtige ligging en see-uitsig. Beveel aan dat hulle sal vir seker maak dat die TV se LNB geskik is vir DSTV Explora dekodeerders. Kon nie my dekodeerder in die woonstel benut nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Delmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Branders Nr 48, Paardekraal Road, Hartenbos, Mosselbay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebc86eee1ddca25864f5f23242a7ba1a381f709b9b1125ca5384d219e0cf1b87d7a217a824c47d8c4d952eab31520407b3f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 132 5 1 5 De Branders Nr 48, Paardekraal Road Hartenbos 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123633864865 22.119863927364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang