Successfully reported

De Branders Woonstel No 67

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Melanie E
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Heerlike verblyf, skoon en netjies en definitief 'n aanbeveling! Wat 'n heerlike woonstel, skoon, netjies en goed toegerus. Dankie vir 'n heerlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzell D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Lekker ontspan. Ons het heerlik gebly. Delmaine was dierbaar en het deurentyd seker gemaak dat alles reg is. Hy verdien ook 5 sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nanette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Lekker man. Baie lekker gebly! Ongelooflike ligging. Sal beslis weer wil bly. Teleurgesteld dat geen (koffie) cafetiere of toiletpapier teenwoordig was nie - moes self koop. Miskien sal meer omvattende inligting op besprekingsbladsy help.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jacobus P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2025

Uitstekende ligging, goeie sekuriteit, maar nie so vars soos op die fotos nie. Hier moet ek ongelukkig stel dat die woonstel nie so vars is soos wat dit op die fotos lyk nie. Daar het duidelik al heelwat gaste deurbeweeg sedert die fotos geneem was. Toe ons die woonstel ontvang het, was die vloere nie skoon nie. Ons het gekla en dit was dadelik reggestel, maar dit behoort tog reg te wees wanneer 'n mens opdaag?

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lindie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Great akkommodasie wat als spotless was! Fantastiese woonstel, op die "prime spot". Ons gasheer was vriendelik en elke minuut behulpsaam. Als was in die woonstel wat ons benodig het. Heerlik gerus. Uitstekende waarde vir geld! Silwer skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Heerlike plek, mooi uitsig. Baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ongelooflik lekker gebly. Ons verblyf by De Branders woonstel 67 was werklik 'n hoogtepunt. Daar is beslis niks negatiefs om te sê nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cristelle M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, daar was net nie 'n braaibak nie, maar verder was alles great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekraal Avenue, De Branders 67, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90d2b3f0ce385431c5f8b7cea9beb7a55444db0f180a29d284cd6b9e71e9b6f2a489781baf7bfd7327b750162b21547e6f49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 Paardekraal Avenue De Branders 67 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123509695661 22.120015474904

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang