Successfully reported
+28

De Dane Guestrooms

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Bornman Crescent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Dane Guestrooms is 'n ruim selfsorgkamer wat op dieselfde perseel as die eienaar s'n geleë is in Fichardtpark, Bloemfontein. Hierdie eenheid is geskik vir 'n enkel persoon of 'n paartjie en bied gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge.

Die woonstel beskik oor 'n oopplan-leefarea en bestaan uit een slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en ingeboude kaste, met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid is in warm neutrale kleure versier en het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en tee- en koffiegeriewe.

Gaste is meer as welkom om op somersdae van die swembad gebruik te maak, of die braaigeriewe te geniet. Veilige parkeerplek in die oprit, agter 'n hek is ook beskikbaar vir een voertuig en die woonstel het sy eie ingang. Die eenheid is in 'n stil en maklik toeganklike area, binne kort afstand van die Rosepark Hospitaal, Hipermark en Hyperama, Hoërskool Fichardtpark en Laerskool, Windmill Casino, Waterfront Mall en die middestad.

'n Kort entjie se ry van De Dane Guestrooms af, sal jy 'n verskeidenheid vermaak vind, soos die Roostuine in King's Park, die Orchid House, Botaniese Tuine, Naval Hill Natuurreservaat, Women's Memorial en Cheetah Experience.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Analie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 9 Bornman Crescent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink De Dane Guestrooms het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Bornman Crescent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43407cc464d9c7b4c698d26a8a8573f465e0975e48fd05be43017c646e267ffe8fc1e0dbb520ed429fcddb3bf33fa4846efb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 9 Bornman Crescent Fichardtpark 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.146112896251 26.181668490171

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang