Successfully reported

De Gunst Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderlike huisie - modern, pragtig, baie goed toegerus, dierbare gasvrou. Wonderlike verblyf op pragtige koringplaas in 'n asemrowende omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Uitstekende verblyf opsie! Dit was baie lekker verblyf. Super netjies en baie rustig. Kan blyplek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jovan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Very pleasant. Highly recommend. Had a lovely stay. Enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carika J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Tranquil. A beautiful venue, amazing decor and all the amenities one would need. Our hosts were kind and gracious. We will definitely be booking again. The tranquil farm atmosphere was just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourinda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Plekkie is baie netjies en toegerus met alles wat jy kan nodig kry en nog meer. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlike rustige plaasverblyf met 'n moderne aanslag. Heerlike verblyf! Alle verwagtinge is oortref. Baie netjies en modern met 'n kombuis wat uitstekend toegerus is. Vriendelike ontvangs en pragtige omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Rus & vrede - niks meer nodig. Mooiste sonsondergang. Beste gasteplaas! Sentraal geleë & huis goed toegerus. Niks meer nodig as om die dag af te sluit met die mooie sonsondergange!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Batjah N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Baie netjiese, moderne verblyf met kwaliteit linne en ekstra bederf. Sal die ak. Baie netjiese, moderne verblyf met kwaliteit linne en ekstra bederf. Sal die akkommodasie definitief aanbeveel. Santa-Mari was ook baie gaaf en vriendelik en die kommunikasie was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester C
1 nag
5.0
Sep 2024

Van die heel beste. Baie gerieflik en pragtig. Pragtig, baie goed ingerig met klein luukses soos 'n filter koffie masjien. Uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Heerlike wegbreuk uit die stad en tog naby genoeg. Ek sal beslis weer teruggaan. Alles wat nodig is, lieflik skoon en modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Santa-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Gunst Farm, On the R46 to Riebeek Kasteel, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d6f377fb959a764c090de8dd7d85ca2214e8f584047859b02e5ce9ed13363960796b982fa74c7a1e39b2dc6dcf50d61dcca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 De Gunst Farm On the R46 to Riebeek Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.43173482706 18.792601938276
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang