Successfully reported

De Haas Living @ Die Laan 40

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Kenneth B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantasties, stylvol, skoon, modern, waarde vir geld. Fantastiese plek en ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Comfortable stay, location was perfect and the service was excellent. We enjoyed our stay. Loved the TV sets in two places. Warm and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Very good. Very good stay. Great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda R
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Great stay. Beautiful unit. Great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hector D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Gerieflike en veilige blyplek en perfekte ligging! Dit was goed en gerieflik, dankie. Diens was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Great stay! ,. Very clean, comfortable and in the centre of Stellenbosch within walking distance of lots of great restaurants and the University.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dries K
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2025

Baie duur Spartaanse verblyf in Stellenbosch sonder karakter. Dit was redelik goed, maar erg oorprys vir S. Afrikaners. Baie lawaaierig, die plankvloere bo help nie. Toilet binne die slaapkamer is nie lekker nie. En nie eers 'n tafeltjie of stoel in die kamer nie. In kort: redelike en gerieflike verblyf vir 'n kort tydperk vir 'n S. Afr, mits die prys 40% laer is. R1 785 (R2 550 normaalweg blykbaar) vir 2 mense is buitensporig. Worsmasjien? Die personeel was vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Juanita L
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2025

Ligging was goed en het aan ons basiese behoeftes voldoen. Die 2 eenhede wat ons bespreek het, Eenheid 1 en 3, was baie standaard en ek voel daar moet baie meer aan die onderhoud van elke kamer spandeer word. Die kamers was skoon, maar goed soos die toiletrolhouer kom uit die muur uit en die deur in en uit kamer 3 skuur verskriklik op die vloer, kan ook 'n verfie kry. Die matras in eenheid 3 is ook al bietjie deurgelê. Eenheid 1, wat 'n loft is, se stortkop het nie behoorlik gewerk nie en daar is of rotte of katte wat in die dak rondskarrel, mens kan hulle duidelik hoor. Ek sou daarna inkyk as ek hulle was. Die parkeerarea is bitter klein en ek sou voorstel dat jy met 'n klein motor gaan en nie enige groot voertuie nie. Ons moes 'n ander gas gaan aanklop om sy motor te skuif, want ons was vasgeparkeer, nie sy skuld nie, daar is net nie genoeg parkeer ruimte vir almal nie. Ek dink die prys wat ons betaal het vir een nag se verblyf was bietjie buitensporig vir wat mens kry - ek verstaan dit gaan oor die feit dat die gastehuis baie sentraal geleë is in Stellenbosch, maar hulle kan meer aandag aan die onderhoud van die gastehuis gee. Hulle het ook die dagbeddens by die swembad se spons oortreksels net so in die reën laat bly lê, glad nie goed nie. Die dame by ons aankoms was baie vriendelik, maar verder het mens niemand weer gesien nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Louise O
1 nag Besigheidsreis
2.8
Jul 2025

Confusing location. Although the accommodation was acceptable, the directions and location were not given correctly. The person was up and down as the address on the website and booking confirmation was different from each other. After collecting the key, the key holder even had the incorrect address on. The person was literally up and down trying to find the accommodation. When he eventually found it, the remote was not working and the staff member was told to "rub the remote on your forehead as it often does not work"! Not very professional or pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Alet K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Gasvry en pragtige dekor. Yes, baie smaakvol. Gemaklike bed. Ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Dewald Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 83

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R2 700
R 2 700 R 1 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 700
R 2 700 R 1 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 700
R 2 700 R 1 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Die Laan, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdvtf4Q1LwK2Uh25FlHi5NdFd2bvfmAY9RSPz0sDPV1Ipk819td?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 700 nouVanaf R1 890 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 40 Die Laan Stellenbosch 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.937435 18.868681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang