De Hoek Manor
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Drostdy Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R4 400 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
De Hoek Manor is ideaal geleë in die historiese sentrum van Stellenbosch, wat dit perfek maak vir langtermynverblyf, naweekwegbreke en sakereise.
Die gastehuis beskik oor 5 en suite-slaapkamers met twee enkelbeddens of koninggrootte-beddens. Elke kamer is toegerus met lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, yskaste en 'n TV. Om beurtkrag te bekamp, is die eiendom toegerus met omsetters, sonpanele en batterye.
Een slaapkamer, die Tuinkamer (Kamer 5), is gerieflik geleë op die grondvloer, ideaal vir gaste wat maklike toegang benodig.
Die oorblywende vier slaapkamers is bo geleë. Let asseblief daarop dat daar geen hysbak is nie.
Om die Tuinkamer te bespreek, beveel ons aan dat u ons vooraf kontak om beskikbaarheid na te gaan.
Kafees, restaurante, ontwerpersboetieks, museums, plaaslike handwerkwinkels en die Universiteit van Stellenbosch is almal binne loopafstand van De Hoek Manor.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ilzebet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 9 Drostdy Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink De Hoek Manor het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Drostdy Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang