Successfully reported
+19

De Hoek Selfsorg Eenheid

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Rabie Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Hoek Selfsorg Eenheid is 'n bekoortlike selfsorgwoonstel in Beaufort-Wes.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, 'n broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die sitarea het 'n platskerm-TV teen die muur met sateliet-kanale en gemaklike sitplek. Lugversorging en WiFi word voorsien.

Daar is 'n buite-area met 'n piekniektafel en 'n ingeboude braai wat gaste kan geniet. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien. Die rustigheid, helder lug en pragtige Karoo-platteland is alles hier vir gaste om te geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rika B
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Heerlike verblyf. Het niks kort nie.
Aug 2025
Jeannie Irene B
5.0
Perfect. Lovely afternoon after a long day on the road. Perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Heidi J
5.0
Baie netjies en veilig. Netjies en skoon, baie veilig.
Mrt 2025
Eloise B
Gesin met tieners
5.0
Oornag oppad Weskus toe. Dit was pragtig en skoon en het alles gehad wat ons benodig het.
Des 2024
Tania S
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gebly, ongelukkig was dit net vir een aand. Ongelooflik lekker en gerieflik. Beste gastehuis in Beaufort-Wes. Mooi, gerieflik, skoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zerulda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 4 Rabie Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Hoek Selfsorg Eenheid het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Rabie Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb8bc4e5e87172b4a7f8a28155fbbe3ca244ad5e202dfd320b4c0aca44af439e0dbdb4059f45a5d614f41a0f5e33cdc51566?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 4 Rabie Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.355015292066 22.599540278435
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang