De Hoek Selfsorg Eenheid
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Rabie Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Hoek Selfsorg Eenhede is 'n bekoorlike, goed versierde selfsorgwoonstel wat gerieflik in 'n rustige area van Beaufort-Wes geleë is.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Handdoeke en linne word voorsien.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n oond, 'n ketel, 'n broodrooster, eetgerei en breekware. Die ontbytkroeg het stoeltjies sodat besoekers hul etes saam kan geniet. Die sitkamer beskik oor 'n platskerm-TV teen die muur met satellietkanale en gemaklike sitplek. Lugversorging en WiFi-internettoegang word voorsien.
Daar is 'n privaat buite-area met 'n piekniekbank en 'n ingeboude braaigerief waar gaste kwaliteit tyd saam kan deurbring. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar. Die rustige, helder lug en pragtige Karoo-platteland is alles hier vir gaste om te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Zerulda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 4 Rabie Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink De Hoek Selfsorg Eenheid het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Rabie Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang