Successfully reported

De Hoop Farm Stay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Juhan S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Gerieflik, besonders en vrek lekker. Baie netjiese en besondere plek. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Heerlik. Als was in orde, behalwe die airfryer moes ek eers was voordat ek dit kon gebruik. Beddens heerlik warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sulita F
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

I'm recharged and after a wonderful break away stay with my family. Perfectly peaceful during a challenging time for our family. Much needed break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Well equipped house on De Hoop farm on R43 between Worcester and Wolseley. Well equipped three bedroom, two bathroom house on farm with modern kitchen, TV lounge and lovely braai room opening onto a sunny patio. The working farm De Hoop is on the R43 between Worcester and Wolseley. Lovely view of mountains. Quiet and secluded. Friendly and caring hosts. Unlimited amount of firewood provided for fireplace inside braai room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johlette M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Rustige en gemaklike plaasverblyf. Uiters netjiese en gemaklike verblyf in 'n wonderlike, rustige plaasatmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerryn H
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Very relaxing. We had an amazing stay at De Hoop Farm. Marilee was great with communication and we felt very welcomed with a basket of treats. The house is beautiful and the views are unbelievable with 360-degree mountain views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

A_ B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Kosbare opvangtyd met vriendinne. De Hoop is 'n plaashuis wat oorgedoen is met pragtige afwerkings. Ons is verwelkom met 2 bottels wyn, 'n pakkie beskuit en Lindt sjokolade. Elke kamer is keurig versier en het kwaliteit linne in gebruik. Die braaikamer was ons kuierplek. Die kombuis is groot, met baie werkspasie en lieflike Le Creuset bekers en koffiepot, asook Victorinox messe! Daar kort egter 'n paar praktiese goed soos slaailepels en vergiettes. Maar dit het nie afbreek gemaak aan ons verblyf nie. Ek het ook opgemerk dat die deur waaroor 'n vorige gas kommentaar gelewer het, nog nie reggemaak is nie. Die badkamerdeur kan glad nie toemaak nie agv swelling. Dit kan definitief 'n probleem wees as mans en vrouens saam kuier. Die gras was ook nie gesny nie, wat mens nie baie welkom laat voel nie. Bosjes is baie naby en ons het 'n lieflike tyd gehad daar. Ek sal beslis weer by De Hoop kan kuier. Ons kon nie die buitenste kuierplek gebruik nie, want dit was nog koelerig, maar ek kan dink dat dit baie lekker kan wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faizel P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Home away from home. Our stay was very pleasant, and the house has all the requirements for a comfortable stay. A lovely welcome basket, ample towels, enough blankets and toiletries are provided, so one is only required to bring your clothes and food. The space is very relaxing and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon S
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Genotvol. Dit was 'n baie rustige naweek. Alles was baie gerieflik. Die huisie het alles beskikbaar wat jy nodig het. Alles was ook so privaat. Geen steurnisse. Die huisie is goed toegerus. Die buite kuier area was ons hoogtepunt. Dit skep goeie ambiance en geselligheid. Ek sal definitief weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Faizel P
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Revitalising, peaceful, comfortable, homely, refreshing. The photos do not do enough justice to the place; one needs to see for yourself and experience the space to truly appreciate what's on offer. A few things that were not listed in the advert that definitely are worth mentioning are: 1) Indoor fireplace in the lounge for winter, 2) Indoor braai in the front entrance dining area, 3) Outdoor braai facilities around with boma fire pit, 4) Plenty of firewood, braai grids and all the tools required were available, 5) Plenty of quality fragrant towels available in all rooms, 6) Quality bed linen, sufficient blankets and electric blankets for winter available, 7) Quality hand and body wash available in bathrooms, 8) Nespresso machine with pods were available in the kitchen, 9) Premises are quite secure with all windows protected with burglar bars, security gates on the doors, alarm system in the house as well as CCTV cameras covering the exterior around the premises. These are a few important points as it would encourage guests to book the place and know what is all available for their convenience. The arrival gift basket comprising of 1L long-life milk, a pack of breakfast rusks from a local home industry, some chocolates and a bottle of wine definitely makes any guest feel welcomed. I definitely recommend this place to anyone looking for some great

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marilee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: De Hoop Farm, Breë River (R43 Road between Worcester and Wolseley), Breederiviervallei, 6858, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ca14c8e7b0769d473e5f62288b3b7289e545fbf8fdc8d10343132f427f4f0ae41dd59ce074757a9f1c81e146fba807a9d7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 De Hoop Farm Breë River (R43 Road between Worcester and Wolseley) 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 15:00 -33.54668307278 19.222469701286
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang