Successfully reported
+23

De Hoop Farm Stay

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: De Hoop Farm, Breë River (R43 Road between Worcester and Wolseley), Breederiviervallei, 6858, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

De Hoop Farm Stay is 'n selfsorghuis op 'n werkende vrugteplaas naby die Breërivier, Wes-Kaap, en spog met asemrowende uitsigte op die berge. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek of 'n groep vriende.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 6 stoele en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na die eetarea met sitplek vir 8 waar gaste maaltye kan geniet.

Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste kan ook buite sit en die berguitsigte geniet. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Juhan S
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik, besonders en vrek lekker. Baie netjiese en besondere plek. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Okt 2025
Marilize J
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Als was in orde, behalwe die airfryer moes ek eers was voordat ek dit kon gebruik. Beddens heerlik warm.
Aug 2025
Sulita F
5.0
I'm recharged and after a wonderful break away stay with my family. Perfectly peaceful during a challenging time for our family. Much n...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Andries D
Saam met vriende
5.0
Well equipped house on De Hoop farm on R43 between Worcester and Wolseley. Well equipped three bedroom, two bathroom house on farm with...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Johlette M
Gesin met tieners
5.0
Rustige en gemaklike plaasverblyf. Uiters netjiese en gemaklike verblyf in 'n wonderlike, rustige plaasatmosfeer.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marilee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • De Hoop Farm, Breë River (R43 Road between Worcester and Wolseley), Breederiviervallei, 6858, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Hoop Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: De Hoop Farm, Breë River (R43 Road between Worcester and Wolseley), Breederiviervallei, 6858, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ca14c8e7b0769d473e5f62288b3b7289e545fbf8fdc8d10343132f427f4f0ae41dd59ce074757a9f1c81e146fba807a9d7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 De Hoop Farm Breë River (R43 Road between Worcester and Wolseley) 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 15:00 -33.54668307278 19.222469701286
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang