Successfully reported

De Kale Kat

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.1
Lee E
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2024

Highly recommended, located in a quiet street, with parking. A nice big property, nicely furnished with lots of space. Big outside braai area, with ample seating. Functional kitchen with gas hob. Comfortable beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2025

Ontspannend. De Kale Kat is baie lekker verblyf vir 'n groter groep. Dit was ideaal vir ons met 2 kinders en 2 kleinkinders. Lang eetkamertafel is 'n heerlike kuiertafel en die kombuis is goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nerine Z
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jun 2024

Lekker, mooi en goeie diens. Ons was 'n groep vriendinne wat heerlik gebly het by De Kale Kat. Die plek het alles gehad wat ons nodig gehad het, selfs elektriese komberse. Marthie was ook baie behulpsaam en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Vivienne A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2022

Was lovely, house was very well equipped, artsy, plunge pool adequate. Home from home. Would definitely return. Bit more expensive than we would have liked to spend. Should be priced a bit more reasonably per night. Nice to have spices available plus local coffee. Dish washer was a real treat. Gave owner some direct feedback.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andries O
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2021

Good property and guest offering. Nice facilities and appropriate for the number of adults as advertised. Good braai facilities outside, and inside sufficient fireplaces for colder nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwda T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2019

Baie lekker. Dit was baie spesiaal. Die eienares gee aandag aan klein detail, soos die kaggel wat gepak was, wyn, soetwyn, lekker tuisgebakte beskuit en koffie van jou keuse. Dit was baie ontspanne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
De Kale Kat
Baie dankie. Bly ek kon julle naweek spesiaal maak en bietjie bederf.

Helean K
1 nag Saam met vriende
4.2
Feb 2019

Ons sal definitief weer daar tuisgaan. Was 'n voorreg om te deel in die mooi en interessante persoonlike ruimte van die eienares asook haar gasvryheid en omgee vir gaste.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
De Kale Kat
Baie dankie waardeer en dit was lekker om julle te leer ken. Geniet julle vakansie verder.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marthie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 3 950
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 950
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Buitekant Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14bd7915fa49e2d0de39c30a8f13ce5ed20f2a81ed096ee8f9fef6018b4f61bddba3dd5a0c9bc0ee913bf385be5dc62bade7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 9 Buitekant Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.055701 19.604396
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang