Successfully reported

De Kamp Gasteplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anine E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Asemrowend, salig, perfek. Ons het regtig ons verblyf by De Kamp Gasteplaas baie geniet. Dit was 'n absolute perfekte kuier, wat ons verwagtinge oortref het. Al die klein detail in die eenheid was opvallend! Die stilte en die pragtige omgewing was 'n groot hoogtepunt. Dankie vir ons lekker kuier! Ons kom vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniël S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik, gasvry en gemaklik! Ja, dit was baie goed ingerig en baie gerieflik en gemaklik! Lynette is baie vriendelik en het ons met elke klein dingetjie uitgehelp! Die plaas is baie mooi en het baie plek vir stap. Hierdie is 'n uitstekende vertrekpunt vir blomme kyk ook - daar is heelwat op die plaas, en mooi blomme in beide Vanrhysdorp en Nieuwoudtville. Ons kom graag weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rus vir die siel. Ons het so lekker gekuier op De Kamp! Dis 'n pragtige plaas met die beste mense - sout van die aarde. Die gasvrou het 'n oog vir detail en het selfs gedink aan die kleiner goedjies om ons tuis te laat voel! 'n Boer seepie as geskenkie, roosterkoek vir die braai, en 'n pragtige boodskappie op die bord! Die boer se skaapvleis is van puik gehalte en netjies verpak. My man is spyt hy het nie meer gekoop nie! Ek sal enige iemand hoogs aanbeveel om by Lynette te kuier op De Kamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderlike gasvryheid, pragtige omgewing, ongelooflike verskeidenheid blomme. Christo en Lynette het ons bederf met vriendelikheid, vars roosterbrood en tuisgemaakte konfyt, en 'n pragtige omgewing. Die verskeidenheid blomme op die plaas was verstommend, en die sterre en inwonende nonnetjies uile het dit spesiaal gemaak. Ons sal weer kom, buite blomtyd ook!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie rustig en mooi daar. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Het lekker gebly, was net bietjie kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helmien L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlike, gerieflike eenheid op 'n mooie plaas en vriendelike gashere. Ons het heerlik gebly. Die eenheid was baie gerieflik en nuut. Die beddegoed was nuut en vars en dit was 'n goeie bed. Die blomme op die plaas was baie besonders mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

The Yellow Gate and its hosts will see us again. Splendid! We approached that yellow gate with great anticipation, not quite knowing what to expect in terms of accommodation. We spent some time at that yellow gate, taking beautiful pictures of the flowers with the mountains in the background. We were greeted by Lynette, who turned out to be the best host one could ask for. So friendly and helpful, sorting out the few 'little' problems we had in a flash. We were spoilt by lovely treats on our arrival in an immaculate apartment, so neat and beautifully decorated. We took long walks around the farm, and I took so many beautiful photos of this lovely farm at sunset, daylight, and misty mornings. Lynette recommended places to visit in the area and was a great source of information. Nieuwoudtville's Church hall sold the best pancakes, and the town is a lovely place to visit. Thanks for being the best host; we will be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jedrie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ongelooflik rustig en pragtig. Dit was 'n groot verrassing. Met roosterkoek verwelkom in die mooiste kamer. Die mooiste blomme gesien op die plaas. Heerlike vuurtjie gemaak en wors gebraai wat gasvryheid voorsien het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekende verblyf, sal weer gebruik! Heerlik gebly by De Kamp, eienaars het ons baie welkom laat voel. Die verblyf is baie gerieflik met 'n braaiplek buite. Ons het lekker gestap op die plaas, pragtige omgewing, lekker plaasgevoel met implement en diere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Plaasgevoel met diere en implimente, heerlike oornag. Baie lekker plaasverblyf, het ons baie welkom laat voel. Die eenheid is goed toegerus, heerlike braaiplek, die omgewing is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kamp Farm, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA286b64a2b020ded60290882d0fef45cdc2fb9506961ac8374fb2daa0ebe64a84d82ea3e94f34de1057e8a1754c188d98d650?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 De Kamp Farm Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.547396751211 18.887742686213
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang