De Kelders Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 131 Vyfer Street, 12C Whale Cove, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
De Kelders Studio is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks, wat reg oorkant die grotte en die strand in De Kelders geleë is en bied slaapplek aan 2 gaste.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, lessenaar en 'n rekenaarskerm.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek op die perseel beskikbaar. Gaste wat die area wil verken kan aktiwiteite soos walviskyk en haaiduik geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Dalene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 131 Vyfer Street, 12C Whale Cove, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink De Kelders Studio het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 131 Vyfer Street, 12C Whale Cove, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang