Successfully reported
+21

De Kleine Akker

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 160 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Elim Road, Farm Akkersdrift, Overberg, Elim, 7270, Wes-Kaap
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Kleine Akker skuil op 'n skilderagtige plaas 8 km vanaf die dorpie Elim. Die plaas bied verblyf op 'n kampeerbasis wat ideaal is vir 'n gesinsnaweek-wegbreek of selfs fietsryers en 4x4-roete-entoesiaste wat 'n goeie oornagplek soek.

Die kampeerterrein bestaan uit 10 kampeerplekke met elektrisiteit en 10 staanplekke sonder enige toegang tot elektrisiteit. Elke kampplek kan tot 8 gaste akkommodeer. Daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik.

Gaste is welkom om in die klein plaasdam af te koel terwyl kinders die speelgrond en oop terrein kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Martin V
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay on the farm. Very quiet. Great! Highly recommended!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Corne I
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Dit was lekker rustig. Almal was vriendelik en behulpsaam. Oorweeg om terug te gaan.
Apr 2025
Laverne C
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker naweek. Ons naweek by De Kleine Akker was baie lekker. Die geriewe was goed versorg en hulle het self die kinders gevat om met die trekker...
Sien meer
Mrt 2025
Adr D
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly. Sal vir seker teruggaan.
Jan 2025
Marie-tinka O
Saam met vriende
5.0
Rustig, gerieflik en esteties. Lekker gebly, baie stil (min ander kampeerders), maar alles was silwerskoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off Elim Road, Farm Akkersdrift, Overberg, Elim, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Kleine Akker het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 160 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Elim Road, Farm Akkersdrift, Overberg, Elim, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1e25e89cfaca86ab1aceeeba072cac3659c210041d5badef6a4c120e24a9efa839cd8500a824f041c35e4f306a87945cdf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Off Elim Road Farm Akkersdrift, Overberg 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.536134457571 19.732202136026
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang