De Kleine Kelder
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Hoop Street, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
de Kleine Kelder is 'n lieflike kothuis in Riviersonderend en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n pragtige tuin.
Die kothuis bestaan uit 'n slaapkamer wat ingerig is met 'n dubbelbed wat gemaklik 2 gaste kan akkommodeer. Daar is 'n TV in die slaapkamer sowel as in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, 2-pate-gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die kothuis maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek buite en 'n tuin met braaigeriewe. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Eric Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 22 Hoop Street, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
- Gaste dink De Kleine Kelder het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Hoop Street, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang