De Kleine Prince
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 12 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
De Kleine Prince is in Prince Albert geleë en bied verblyf in 2 ruim en gemaklike selfsorg-eenhede met pragtig versierde interieurs.
Die eiendom bestaan uit Die Victoriaanse Huis en Die Poelhuis, wat altesaam tot 10 gaste kan akkommodeer. Die Victoriaanse Huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers, terwyl Die Poelhuis 2 slaapkamers en 'n badkamer het. Die badkamers is toegerus met óf 'n bad en 'n stort, óf slegs 'n stort.
Elke eenheid het 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Leefarea met 'n TV en gemaklike sitplek, 'n ingeboude braai binne en 'n patio met buitesitplek is in elke eenheid ingesluit.
Gaste kan gratis WiFi, veilige parkering en 'n gedeelde swembad geniet. Die kunsversameling, fotografiese en ontwerpstelle, inspirasie-sitkamer en musiekkamer maak dit 'n ideale plek vir professionele persone wat 'n stimulerende omgewing soek om te innoveer, inhoud te ontwikkel en idees te dinkskrum.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Adrian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 12 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink De Kleine Prince het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 12 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang