Successfully reported

De Kleine Serengeti Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 279 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Juanita P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantasies en Katryn is so vriendelik en verwelkom mense. Was nog net ons beste plekkie vir bly van ons verlowing daar tot honeymoon en nou vir man se verjaarsdag viering saam ons kinders ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Once again amazing breakaway weekend. Once again a fantastic weekend spent at Serengeti. We celebrated my husband's birthday and had another chalet for my son and partner, and it was a great breakaway. The hosts are amazing and always willing to assist. The restaurant has delicious food. We have been visiting this establishment for the past two years. Will not choose any other in Dinokeng.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Highly recommended. It was our second stay there and it was just as good as the first. The place is to be highly recommended on many levels. It is properly clean, well equipped, friendly service and great facilities. The restaurant is perfect for a breakfast or lunch under the trees and there is a great play area for kiddies. We also had some great game sightings from inside the property. Rhino and cheetah amongst other things. Had this last time as well so it wasn't a fluke. Finally, the owner/host is an absolute gem!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Katryn
De Kleine Serengeti Game Lodge
Hi Mike and family, thank you for your absolutely lovely review! We certainly appreciate it, Mike. Thank you for being outstanding guests as well. Take care and remember you are always welcome. Love you all. Katryn

Danielle T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Our stay was lovely - definitely will return. We enjoyed our stay, the place is quiet and in a really accessible location, not far from the entrance and just off the main road. The pool area is also lovely and the grounds are nice for a walk in the mornings. The staff were very friendly and super helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker rustige kuier. Baie lekker gekuier, dis 'n skoon, netjiese en baie rustige plek. Die personeel is baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wegbreek saam met eggenoot. Ons het vreeslik lekker gebly. Die plek is pragtig en Tannie Katryn en haar span is ongelooflik vriendelik en behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Katryn
De Kleine Serengeti Game Lodge
Dankie pragtige Petra vir baie mooi terugvoering. Ons waardeer dit! Lieflike gaste soos julle is altyd welkom hoor. Vriendelike groete. Katryn

Etresia V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Heerlike, netjiese verblyf in Dinokeng. Baie dankie vir die heerlike verblyf die afgelope twee dae. Alles was so netjies en baie goed toegerus. Die linne was heerlik vars en alles op sy plek. Ek sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker, rustig, netjies, vriendelike staff. Baie lekker gebly, ons was sommer kort na aankoms bederf met renosters by die hek en dammetjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig, netjies en Katryn is. Verblyf was baie lekker. Was 'n rustige, ontspanne naweek. Alles was skoon, netjies, en dit wat mens nodig het, was daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katherine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Peaceful and fun. Had a lovely weekend. Will definitely book our stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Katryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 279

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 190
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 190
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rust de Winter Road, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmMzI0YzRlLTEwNzEtNDZkMi05NTk3LWQwMmUxOTQxOGVlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 190 per nag (plek vir 2) 279 5 1 5 Rust de Winter Road Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.353333333333 28.343611111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang