De Klerk's Inn Moot
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1213 Bottrill Avenue, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng
- Vanaf R930 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Klerk's Inn Moot is 'n knus woonstel in Queenswood, Pretoria, met sy eie privaat ingang. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n klein gesin van 2 volwassenes en 1 kind onder 10 jaar oud of 'n paartjie as gevolg van die nabyheid aan die winkels.
Hierdie oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en is gemeubileer met 1 dubbelbed en 1 enkelslaapbank. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. (Strykyster en strykplank is ook beskikbaar.) Hierdie woonstel het 'n platskerm-TV met Netflix en gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is ook 'n staande waaier vir warm somersdae en die skuifdeure maak oop na die klein privaat tuin.
Die eenheid het sonkrag en word nie deur beurtkrag beïnvloed nie.
Let asseblief daarop dat die sonbattery rugsteunkrag vir tot 4 uur bied. In die geval van langdurige kragonderbrekings buite hierdie duur – soos langdurige munisipale onderbrekings – kan daar 'n tydelike kragverlies wees sodra die battery uitgeput is.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Petro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1213 Bottrill Avenue, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng
- Gaste dink De Klerk's Inn Moot het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1213 Bottrill Avenue, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang