De Kruis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unmarked road, Kruisrivier, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
De Kruis skuil aan die voet van die Swartberge in die Kruisriviervallei, gerieflik geleë tussen Oudtshoorn en Calitzdorp, sowat 20 km vanaf die R62. Hierdie ligging dien as 'n ideale basis om omliggende wynplase, die Kango-grotte en ander besienswaardighede in die area te verken. Dit is veral gewild onder fietsry-entoesiaste.
Twee gastehuisies is beskikbaar wat elkeen asemrowende uitsigte vanaf hul gerieflike stoepe bied. Albei kothuise is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof gasstoof, ketel, broodrooster en nodige toebehore. Albei kothuise bied WiFi-toegang, en die eiendom werk uitsluitlik op sonkrag en verseker geen onderbrekings as gevolg van beurtkrag nie.
Elke kothuis het ook 'n houtstoof vir koue winteraande. Beddegoed en handdoeke word voorsien, en gaste word verwelkom met koffie, tee, suiker, melk en heerlike tuisgemaakte beskuit. Braaigeriewe met rooster en tang is beskikbaar, met hout voorsien.
De Kruis is 'n ideale beginpunt vir die verken van die bekoorlike omgewing, insluitend wynlandgoedere, die Kango-grotte en ander plaaslike besienswaardighede.
Onderdakparkeerplek word voorsien vir een voertuig per kothuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hilda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Unmarked road, Kruisrivier, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Gaste dink De Kruis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unmarked road, Kruisrivier, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang