Successfully reported

De Loft Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Lennard D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Sal weer hier bly, goed geleë in die dorp en vriendelike diens. Gesinskamer was baie ruim, ontbyt het 'n groot verskeidenheid gehad. Sal weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

'n Unieke kuier met uitstekende diens en vriendelike gashere. Heerlik geslaap en ontbyt geëet, baie naby aan die skole en maklike kom en gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Het gebly by De Loft Guesthouse vir besigheid. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryk C
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Okt 2025

Baie duur vir wat ons gekry het. Dit was voldoende en basies - dink die prys was buitensporig vir wat gebied is.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

John V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Aangename verblyf. Aangename verblyf in 'n pragtig versierde kamer met lugversorging en verwarming. Goeie ontbyt en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2019

Baie aangenaam, Marilyn was baie vriendelik en het ons tuis laat voel van die begin af. Ons verblyf by De Loft Guesthouse was baie aangenaam. Ons was vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel. Die kamer was baie netjies en gerieflik. Ons het die ontbyt vreeslik geniet. Sal definitief weer by De Loft Guesthouse bly as ons weer in Piet Retief oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronél V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Pragtige kamer met alles wat jy nodig het! Heerlik gebly. Vriendelik en baie gasvry! Baie welkom gevoel! Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2019

Ons was vriendelike ontvang en het heerlik gekuier by De Loft Guesthouse. Die kamer was pragtig en baie skoon. Die gesin is ongelooflike vriendelik en ek sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Net een woord - fantasties! Voorwaar die beste en mooiste oornagplek in en om Piet Retief! Sal dit met beslis aanbeveel as 'n móét vir oornagverblyf! Van al die oornagplekke wat ons al gebruik het is De Loft by verre die beste ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2019

Gasvryheid en luukse bederf. Pragtige kamer; baie mooi tuin. Heerlike groot stort. Wonderlike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3A Residensie Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHdLLTSQ9AEOedU6NBGVgAh52yCxIiKBdIk4gmU15p1NQsBuP3F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 3A Residensie Street Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.99747 30.800787
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang