Successfully reported

De Lusthof Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Elsabe B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Ongelooflike lekker kort vakansie. Heerlik gebly in 'n pragtige sandsteenhuis in 'n lieflike omgewing! Wonderlike gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelica T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Quiet and safe, excellent for hiking and bicycle rides. We went to ride our bicycles in the mountains, and it was wonderful. The farm is perfectly situated for riding on the farm itself and outside the farm on the main road and all the turn-offs next to the road. Quiet and safe and was a wonderful advantage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker. 'n Klein paradys. Plek skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Baie netjies en die natuur rondom jou is iets besonders. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Wow, wat 'n uitsig met plaasbeskuit! Baie lekker gebly! Die plaas is agter 'n elektriese hek, op 'n privaat pad tussen die berge. Die uitsig is ongelooflik! Die beddegoed is vars! Die kombuis is goed toegerus! Genoeg sitplek binne en buite. Alles is netjies en skoon. Daar is WiFi. Daar is beeste, ganse, hoenders, 'n werkende plaas. Rivier, berge en berge! Ja, die werkers bly in 'n ander huis so 'n ent agter jou huis, jy sien hulle nie van jou huis af nie, hulle raas nie en is vriendelik. Mens huur jou eie stukkie plaas! Met beskuit, pap, koffie, suiker ens! Baie goeie waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
De Lusthof Guest Farm
Christelle, baie dankie vir jou pragtige resensie. Ek waardeer dit en probeer verbeter waar ons kan om vir ons gaste 'n heerlike uitspan en uitkyk op 'n plaas te kan gee en hoe dit werk. Ons hoop om julle weer hier te kan ontvang. Warm plaas groete Annelie Roos

Susan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal die plek aanbeveel. Ons het baie lekker gebly en het 'n regte plaasgevoel gekry. Die huis was skoon en netjies. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons te help om by die huis uit te kom Saterdag nadat die laagwaterbrug oorstroom het en ons nie met ons voertuig daaroor kon ry nie. Hulle het regtig baie moeite gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Rus vir die siel. Ons het baie heerlik gebly by De Lusthof, die omgewing en die stil en rustigheid van die plaas was so nodig vir ons as gesin om batterye weer te herlaai. Ons sal enige tyd weer graag daar wil bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Amazing. It was absolutely amazing. We enjoyed every moment and there was everything and more in the house. Highly recommend. We will definitely go again. Hospitality was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Absolute rustigheid en pragtige natuurskoon. Heerlike naweek - pragtige huis tussen asemrowende berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pat C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Tranquil and relaxing stay in a wonderful sandstone farmhouse. A lovely, well-appointed farmhouse with the most awesome view. The home was spotlessly clean and the personal touches such as the homemade jam and electric blankets made our stay a memorable one.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The farm Lusthof, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjMWEyMGZkLTkwZmEtNDY3Ni04YWNkLTY4OWJkYTI1MzQwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 101 5 1 5 The farm Lusthof Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.576240805447 28.362795515418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang