Successfully reported

De Melkportaal Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Christa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik nostalgies. So oulike plekkie. Rustig. Olielampe en 'n donkie v warm water was 'n heerlike herinnering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Rus en vrede vir jou siel. Ons het ons baie geniet, dis skoon en mooi nagekyk. Die donkie stook is 'n hoogtepunt. Omring deur immergroen lande. Sal, as dit God se wil is, weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois N
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Baie rustige bestemming. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Wat 'n voorreg om weer soos 'n kind te kon voel tussen al die plaasdiere! Baie lekker gebly. Was soveel pret om die kinders bietjie meer blootstelling te gee van die plaaslewe. Ook lekker om vir al die 'girls' te wys dat mens wel kan oorleef sonder WiFi. Pieter was ook dadelik daar om ons te help. Sou so graag langer wou bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Matthys D
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

To repeat this visit as often as possible! An incredible experience! In the middle of nature, no traffic, long walks and fresh air. Somewhere to stay for as long as you can! Stunningly private and incredibly well-kept property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Die swembadjie en die views. Wow! Asemrowende kombinasie. So lekker gekuier daar dat ons sommer nog een aand ekstra gebly het. Die bottel wyn, beskuit en plaasvars melk was groot bederf. Ons hondjie het die grasperk verskriklik geniet ook. Gaan beslis weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gayle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Relaxing stay to unwind and recharge. Well appointed, spotlessly clean, comfortable and quiet! We had a very relaxing few days soaking up the views, the rhythm of the farm and the tranquility. Highly recommended to restore your batteries.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Roaan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Familie wegbreek. Dit is 'n lieflike chalet met pragtige uitsig vanuit jou bed of bad / stort. Geen krag, paraffien lampies en vuur is al wat jy hier benodig, baie lekker. Keuse vir binne of buite braai.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Perfect & relaxing. The cottage was exactly what we wanted - everything one needed (lots of wood) and a lovely stoep with a view. The host was also great - friendly & responsive. We loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mighael S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Idyllic. Dit was baie ontspannend om weg te breek van die stad se gewoel en die rustigheid en stilte sonder elektrisiteit was idillies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marilize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R43, Grashoek Farm, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1p3e3Ur6Vac5d2o8dH1U9sW0QKrHHy6LTpInrLbScuG3vwYXMt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 Off the R43 Grashoek Farm 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.553493191163 19.943206953668
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang