Successfully reported

De Mist Graskop

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.4
Alida M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Baie aangenaam. 'n Reisiger se droom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2021

Baie netjies huis en goed geleë. Gasheer was baie behulpsaam. Graskop is 'n lekker sentrale plek vir die hele area. Hele gesin het lekker gereis en uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2020

Baie lekker plek, Baie netjies en Sal enige tyd weer by De Mist boek deur LekkeSlaap Die erf was in n Baie mooi toe stand, Die huis was netjies en skoon, Daar was klaar genoeg hout by die braaier om lekker n vuur aan die gang tekry. Die hele kuier was lekker en Sal verseker weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2019

Een woord: fantasties. Ruim, gerieflik en speelplek vir kinders. De Mist is keurig beplan en duursame linne met genoeg speel plek vir kinders. Die mis wat laat aand so aangerol kom oor die berge het die gastehuis se naam gestand gedoen. Die stoep het ons heerlike familie stories laat opdiep en vrede en liefde vir mekaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea S
Kort verblyf
4.2
Sep 2019

Pragtige plek, skoon en netjies. De Mist is 'n pragtige huis, baie netjies en goed toegerus met alles wat mens nodig het. Werner het uit sy pad uitgegaan om ons welkom te laat voel en was deurentyd beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Vusi M
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2018

Was very happy with a place, very homely and welcoming. A home away from home. If you're travelling to Graskop as a group I highly recommend Dr Mist. It has everything a self catering place needs. Very homely and luxurious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darryn R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2018

Was great. Had an amazing time. House was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie C
Kort verblyf
5.0
Aug 2018

Baie netjies en modern, en 'n lekker kuier-huis! Ons het De Mist baie geniet! Die akkommodasie is netjies en modern, alles was skoon en die kombuis ten volle toegerus met moderne toestelle. De Mist is 'n heerlike kuier-huis, met genoeg hout vir die braai en kaggel, oorgenoeg speelplek en 'n "skopfietsbaan" reg rondom die huis vir die kinders! De Mist is stapafstand van al die winkeltjies en eetplekke in die dorp, en naby genoeg aan al Graskop se besienswaardighede! Sal De Mist definitief aanbeveel, en hoop om eendag self weer daar te kan bly vir 'n wegbreek. Top gehalte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venita K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2018

Amazing. Baie mooi gemeubileer. Netjies. Naby alles. Beveel ten sterkste aan. Vat net 'n ekstra kombers saam in die winter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Mardi N
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2018

Aangename verblyf. Pragtige huis wat skoon en netjies is. Ek sal dit beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Louis Trichardt Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ac78f995e5178edf69e933907d4d19557149e52687a7cb85652bf67c37e26d1b5c92c95ed5510c44095d9634478f7749f48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 5 Louis Trichardt Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -24.931636120051 30.839443802834

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang