Successfully reported

De Oude Kasteel Guesthouse and Country Cottages

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Lieze M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Perfekte wegbreek. Goeie ligging en alles wat nodig is beskikbaar in die akkommodasie. Slegte selfoonsein in die area so kan 'n probleem wees as jy moet werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Was 'n rustige plek om te bly. Was lekker om die honde saam met ons te hê. Ons het die huis baie geniet. Alles was loopafstand van die huis. Die swemplek was baie lekker om af te koel. Die huis was ruim en rustig. Ons honde het die groot tuin baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paulo F
1 nag Gesin met tieners
4.2
Okt 2024

Great base to explore Riebeeck Kasteel. Riebeeck Kasteel is a wonderful little town and De Oude Kasteel Guesthouse and Country Cottage is an ideal stay from which to explore it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

John D
1 nag Saam met vriende
3.4
Jan 2024

Somewhat disappointed with the service, but good location and comfortable accommodation. It was average. No WiFi. Bed not made up in the hallway with bed linen. Short of wine glasses. Limited parking!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Magri P
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2023

Loved the old charm of the house. Pleasant little place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rialda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2023

Overpriced. We have stayed at a few places in this price range and feel that this place is overpriced. The place needs to be fumigated as we were bitten all over. We booked this accommodation as it was advertised as a Honeymoon suite and expected much more for this price range. There was no romantic decor, and it did not feel like a honeymoon getaway. A special romantic touch could do the trick.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2023

Daar was nie WiFi of 'n swembad soos deur die website aangedui nie. Daar is nie WiFi nie! 3G sein is ook maar swak wat dit moeilik maak. Die swembad wat gelys is op die blad is, is nêrens te vinde nie. Die parkeer area is onder klomp laag hangende bome, 'n groot kar gaan nie daar in kom nie. Die kamer is heel mooi, maar nie die geld werd nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Johan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Bridget was baie vriendelik en het my al 'n dag voor ons verblyf gekontak om reëlings te maak om ons te ontmoet vir inklok. Dit was 'n silwerskoon en 'n aangename ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2022

Lovely, comfortable house but not in the heat. The house is big and comfortable. Lovely braai and outdoor area with a splash pool. We chose a weekend with extreme heat which is not the owners fault. However, the bedroom windows face directly onto the street and wooden shutters provide privacy. There are no curtains so you cant sleep with the windows open and the ceiling fan was very noisy, too noisy to sleep. One bedroom only had a bath en-suite.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2022

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Bridget Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 23 Van Riebeek Street, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeXrGqi5pqup6fZCGfhlTpSYGh8c6fKVXFKn4ZwfyRwV3lpQV5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 23 Van Riebeek Street Riebeek-Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.38507 18.89956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang