Successfully reported
+31

De Oude Kasteel Guesthouse and Country Cottages

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 23 Van Riebeek Street, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Oude Kasteel Gastehuis en Landhuise is sentraal geleë in die skilderagtige dorpie Riebeek-Kasteel, binne loopafstand van die dorp se restaurante, winkels en plaaslike besienswaardighede.

Verblyf bestaan uit 'n hoofhuis en 'n aparte kothuis. Alle kamers het en suite-badkamers.

Die Hoofhuis bied 2 slaapkamers, 'n dagbed in die sitkamer, 'n goed toegeruste kombuis en 'n leefarea met 'n kaggel. Buite kan gaste 'n klein plonspoel, 'n braai- en vermaaklikheidsarea, en 'n tuin geniet. Die huis bied gemaklik slaapplek vir 5 gaste. 'n Bykomende 2 gaste kan geakkommodeer word indien die Wittebroodkothuis by die bespreking ingesluit is.

Die Wittebroodkothuis is in die tuin geleë en bied slaapplek vir 2 gaste. Hierdie bekoorlike kothuis beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel, 'n kombuis en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Klein, goedgemanierde troeteldiere is welkom met vooraf reëling. Veilige parkering van die straat af is beskikbaar.

Die eiendom is ideaal geleë om die dorpie en sy aanbiedinge te verken, insluitend uitstekende restaurante, 'n maandelikse mark, wyn-, bier- en olyfproeë, staproetes, boetiekwinkels en meer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Bridget Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 23 Van Riebeek Street, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Oude Kasteel Guesthouse and Country Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 23 Van Riebeek Street, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeXrGqi5pqup6fZCGfhlTpSYGh8c6fKVXFKn4ZwfyRwV3lpQV5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 23 Van Riebeek Street Riebeek-Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.38507 18.89956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang