Successfully reported
+15

De Oude Kothuis

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Schietfontein 53, De Wildt, 0251, Noordwes
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

De Oude Kothuis is geleë in die De Wildt-distrik, 'n dorp 40 km noordwes van Pretoria en 15 km vanaf Hartbeespoortdam. Dit is die perfekte oornagplek of naweekwegbreek vir gaste wat die stad wil ontsnap.

Verblyf word in 3 eenhede aangebied.

Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n klein yskas, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n patio met sitplek. WiFi is beskikbaar.

Daar is gedeelde braaigeriewe en veilige parkering word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Erlien R
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. Mooi. Natuurskoon. Amazing plek. Baie mooi, skoon en netjies.
Nov 2024
Patrick E
5.0
Sal dit definitief aanbeveel. Sien sterre.
Jul 2024
Chris V
Gesin met klein kinders
4.8
Goed gerus. Ons het 2 dae lekker gebly, regte kothuis ervaring. Die wilde diere was mooi om na te kyk in die aande.
Okt 2025
Persis G
Saam met lewensmaat
4.8
Pragtige plekkie. Skoon en netjies. Baie lekker. Gasvry, alles is skoon en netjies. Water in yskas was 'n bonus. Niks was te veel moeite vir die eiena...
Sien meer
Sep 2024
Deon R
Saam met lewensmaat
4.6
Sal enige tyd wees gaan bly. Ons het baie lekker gebly. Die gasvryheid was uit die boeke. Dankie aan Don en sy vrou.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Plaas Schietfontein 53, De Wildt, 0251, Noordwes
  • Gaste dink De Oude Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Schietfontein 53, De Wildt, 0251, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA110d1be916605d6ca1676253caadce8c92f56811fb32c86c07e5dc3143a74fd560e8777a2f50dd534bf5ec61611afb2b0b02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 25 5 1 5 Plaas Schietfontein 53 De Wildt 0251 Noordwes 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.659164039249 27.952034050541
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang