De Oude Meul Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10A Mill Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
de Oude Meul Guest House se deure het in 1996 oopgemaak in die hartjie van Stellenbosch, stapafstand vanaf restaurante, galerye, Universiteit Stellenbosch-kampus en Coetzenburg Stadion.
Ons het 3 kamers met lugversorging en 'n privaat koffiewinkel. Gaste het ook toegang tot gratis parkeerplek en daar is komplimentêre WiFi. Elke kamer is smaakvol versier en het 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met Openview.
Ontbyt is ingesluit en word bedien in ons koffiewinkel op die onderste verdieping. Gaste kan ook fietse huur om die historiese plekke en monumente in die dorpie te verken. Die wynplase is maklik bereikbaar en ons is meer as bereid om wyntoere, doendinge en vervoer vir jou te reël. Kaapstad Internasionale Lughawe is net 30 km van de Oude Meul Guest House en 'n pendeldiens is beskikbaar op versoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Jason Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 78
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 10A Mill Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink De Oude Meul Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10A Mill Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang