Successfully reported

De Oude Rus Akkommodasie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Christelle T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very pleasant stay. We had a very pleasant stay at De Oude Rus. This was our second time staying there. Our host was very welcoming. The unit was very clean and had everything we needed. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorethea
De Oude Rus Akkommodasie
Hallo Christelle - so glad that you have enjoyed your stay. We are looking forward to accommodating you again. De Oude Rus greetings

Ingrid F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Skoon netjies home away from home. Ek en my man is mal oor De Oude Rus. Skoon, netjies and voel tuis. Wonderlike plekkie, dankie dat dit altyd skoon en netjies is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorethea
De Oude Rus Akkommodasie
Hallo Ingrid Baie dankie vir jou resensie oor De Oude Rus Akkommodasie. So bly dat julle die verblyf geniet het. Groete Dorethea

Suzan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflik en gemaklik gebly. Gerieflik gebly en goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annica C
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Oulik. Baie oulik, skoon en netjies. Sal definitief weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorethea
De Oude Rus Akkommodasie
Hallo Annica - so bly julle het die verblyf geniet. Hoop ons sien mekaar weer iewers in die toekoms. Groete Dorethea

Hilary C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Veilig en baie rustig. Sal definitief weer daar gaan bly. Heerlik! Daar is net een woord - heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leoni R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Baie ruim en netjiese plek. Sal definitief weer van die akkommodasie gebruik maak. Ons het baie lekker gebly. Rustig. Netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorethea
De Oude Rus Akkommodasie
Hallo Leoni Ek is so bly julle het die verblyf by De Oude Rus Akkommodasie geniet. Hoop om julle weer te sien. Groete Dorethea

Thys F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Goeie waarde vir geld. Netjies, ruim eenheid. Geriewe was ruim genoeg om rolstoel te akkommodeer. Veilige parkering en vriendelike, behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorethea
De Oude Rus Akkommodasie
Thys - baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Bly julle was tevrede - hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer. Groete, Dorethea

Andelene W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Very satisfied, value for money indeed. Went for a wedding, stayed 3 nights. Wow, met all my expectations. Clean, silent, safe environment. Very friendly host and hostess. Will definitely be going back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Most enjoyable. Very friendly hostess. Accommodation clean and tidy with all required utensils and all appliances in working order. Safe area and well located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey D
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Great value for money. Great stay. Very comfortable stay. Accommodation had everything we needed. Very good value for money. The host was very kind and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorethea
De Oude Rus Akkommodasie
Tracey, it was a pleasure accommodating your team. Hoping to see you again in the future. Kind regards Patrys

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dorethea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 Buitenkant Street, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7d3392022f23d898821e9dc342d16cdec22ddf30e5bd3a42548168755db120380e29cef48f699faace50f2b88a861cd6de1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 100 Buitenkant Street Protea Heights 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.890297 18.694091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang