Successfully reported
+29

De Oude Rus Akkommodasie

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 Buitenkant Street, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Oude Rus Akkommodasie is sentraal geleë in die stil woonbuurt Proteahoogte in Brackenfell.

Verblyf word in 4 selfsorg-eenhede gebied, naamlik Lily, Protea, Strelitzia en Clivia. Lily en Protea het elkeen slaapplek vir 2 gaste, en Strelitzia en Clivia het elkeen slaapplek vir 5 gaste.

Lily en Protea beskik elkeen oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Clivia en Strelitzia het elkeen 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en een met 2 enkelbeddens, en 'n badkamer met 'n stort.

Elke eenheid het 'n kombuis wat met verhit-en-eet-geriewe soos 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n sitarea met 'n TV, gratis WiFi en privaat braaigeriewe.

De Oude Rus is naby Brackenfell Nywerheidsgebied, Cape Gate Mall, Cape Gate Mediclinic en Netcare Hospitaal in Kuilsriver geleë. Die bekende Stellenbosch Wynlande en gholfbane is net 'n entjie se ry ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Christelle T
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant stay. We had a very pleasant stay at De Oude Rus. This was our second time staying there. Our host was very welcoming. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Ingrid F
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon netjies home away from home. Ek en my man is mal oor De Oude Rus. Skoon, netjies and voel tuis. Wonderlike plekkie, dankie dat dit altyd skoon e...
Sien meer
Jul 2025
Suzan S
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en gemaklik gebly. Gerieflik gebly en goeie ligging.
Mei 2025
Annica C
5.0
Oulik. Baie oulik, skoon en netjies. Sal definitief weer hier kom bly.
Apr 2025
Hilary C
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig en baie rustig. Sal definitief weer daar gaan bly. Heerlik! Daar is net een woord - heerlik!
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dorethea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 100 Buitenkant Street, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Oude Rus Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 Buitenkant Street, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7d3392022f23d898821e9dc342d16cdec22ddf30e5bd3a42548168755db120380e29cef48f699faace50f2b88a861cd6de1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 100 Buitenkant Street Protea Heights 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.890297 18.694091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang