Successfully reported
+21

De Oude Scholen

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Auret Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Welkom by De Oude Scholen, Victoria-Wes. Die hoofgebou van De Oude Scholen is in 1891 tydens die historiese Kimberley-myndelwerye gebou en het gedien as 'n opvoedingsfasiliteit vir kinders wie se ouers op die myne gewerk het. Aangesien dit die eerste laerskool in Victoria-Wes is, het die gebou 'n geskiedenis en 'n gevoel van nostalgie wat in sy fondamente gevind word.

Sedert sy vroeë dae het die gebou as kerk en bank gedien en staan nou bekend as De Oude Scholen B&B. Hierdie gebou het sy plek in die droë Karoo gevind en dien as 'n koel en verfrissende oase vir die moeë reisiger.

Al die eenhede bestaan uit 'n platskerm-TV met DStv, al 7 eenhede is toegerus met lugversorging en elektriese komberse vir die koue winterdae en -nagte.

Alle kamers is ingerig met styl en rustigheid.

Ons instansie is gegradeer met die AA soos sterk aanbeveel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Wilna W
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrou het ons vriendelik ontvang. Verblyf is netjies, skoon. Heerlike, skoon, netjiese verblyf in ouwêreldse bekoring.
Des 2024
Jo-marie K
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, mooi, veilig. Lekker om te oornag. Baie lekker gebly. Sal weer daar bly.
Apr 2024
Pieter L
Gesin met tieners
4.8
Lekker, gemaklik. 'n Gemaklike plekkie om te oornag. Lekker koel lugversorging, warm stort, skoon en mooi kamers en vriendelike gasheer. Neem net musk...
Sien meer
Des 2024
Johan C
Saam met lewensmaat
4.2
Baie lekker, veilig en rustig. Baie gasvry en hartlik ontvang. Heerlik gebly, baie gasvry, skoon en netjies.
Okt 2024
Gert C
Saam met lewensmaat
3.8
Gemaklik en veilig asook baie stil. Baie goeie oornag plekkie met vriendelike mense saam met ons dierekinders.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 1 Auret Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink De Oude Scholen het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Auret Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1142f33b2f5535c7ba87f55e5372fcb55298c2c2b234cadac1b8b50f29966ffc120b77b33bed69458a1fab01b1234030d2b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 1 Auret Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.404799321418 23.11062522101
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang