Successfully reported

De Oude Schuur

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Elizabeth S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Netjies en skoon - als wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Will definitely go there again soon, peaceful, cozy and homely. We really enjoyed our stay and everything was just perfect. We stayed in the "Beloved" cottage which is really comfy and has beautiful views of the mountains. Zelda was a fantastic hostess and made us feel at home. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgens S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Uitstekende diens. Goed geleë. Rustige omgewing en baie veilig. Tweede keer dat ons hier oorbly, en ons sal dit baie sterk aanbeveel. Die eenhede is skoon, netjies en toegerus met alle nodige geriewe. Die diens van Zelda is baie vriendelik en effektief. Prys is baie bekostigbaar. Eenhede beskik oor pragtige ou meubels. Baie dankie vir 'n heerlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jopie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

'n Goeie oornagplek op 'n stil en veilige plek. Die blyplek het aan al ons verwagtinge voldoen. Die gasvrou het alles mooi gereël sodat ons by aankoms reeds welkom gevoel het. Alles wat nodig is vir 'n lekker oorbly was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
De Oude Schuur
Goeie dag, Baie dankie vir die terugvoer. Veilig reis, Warm groete, Zelda

Werner J
1 nag
5.0
Mrt 2025

Great loved it. Please add proper coffee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
De Oude Schuur
Beste Werner, Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Veilig reis! Warm groete, Zelda

Shaun D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Was a business trip, had awesome facilities and we rested well. The guest house was wonderfully located. I'll definitely be back for personal travel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
De Oude Schuur
Dear Shaun, Thank you! Travel safe, Warm regards, Zelda

Marion V
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

Prima uitvalsbasis voor uitstapjes in de omgeving. Goede en veilige plek om te verblijven.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elmarie
De Oude Schuur
Dear Marion, Thank you for your kind review! Looking forward to seeing you again. Kind regards, Zelda

Rolf B
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2025

Paar dingetjies soos genoem het gepla. Gloeilampe foutief, insluitend bedlamp skakelaar; stort water gebrekkig, hou soms op terwyl gestort word, geen klerehangers in hangkas.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Elmarie
De Oude Schuur
Goeie dag, Baie dankie vir die terugvoer. Ons het aandag daaraan gegee. Veilig reis. Warm groete.

Rolf B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2025

Klein maar belangrike dingetjes wat gepla het. Bedlamp foutief, kon nie lees nie; gloeilampe foutief, geen klerehangers in hangkas nie; stortwater gebrekkig, hou soms op terwyl gestort word.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Elmarie
De Oude Schuur
Beste Rolf, Baie dankie vir jou terugvoer en dat jy ons bewus gemaak het van die probleem. Ons het onmiddellik aandag daaraan gegee. Vriendelike groete, Zelda

Marietjie P
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Feb 2025

Nie baie lekker nie, nie waarde vir geld nie. Die yskas het nie gewerk nie, my man het die koneksie reg gemaak, vloer was vol water by die ingang. Kon nie swembad gebruik nie! Dit was net vir die eienaar se gebruik, dit is nie wat hulle adverteer nie, sodra jy daar aankom en reels lees, is jy op jou eie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Elmarie
De Oude Schuur
Goeie dag Martha, Baie dankie vir jou terugvoer. Aangaande die swembad. Die swembad word daagliks deur ons gaste gebruik. Indien daar ‘n misverstand was, sou ons dit dadelik korrekgeer het indien dit onder ons aandag gebring was. Ons toebehore word ook nagegaan tydens die skoonmaak van ons kamers en dit is moontlik dat daar ‘n onderbreking was in die konneksie tydens die skuif van die yskas, wat ons ook sou reggestel het indien ons ingelig was. Ons wens julle veilige reise toe, Warm groete, Zelda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Drie Lande Farm, R44, Strand Road, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1a4cc2d9a9cd224190d416ada1b1ba8128a2d4901b93eb856da262028ee8ce3bec557123793e0da0e56d44a46c406465c0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 112 5 1 5 Drie Lande Farm R44, Strand Road 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.982875818266 18.833734095096
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang