Successfully reported
+64

De Oude Sleeper Inn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Synagogue Street, De Oude Complex, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Oude Sleeper Inn is 'n bekoorlike en gerieflike eiendom wat in 'n kompleks genaamd De Oude in Kimberley geleë is.

Verblyf word in 3 eenhede gebied, naamlik De Oude Sleeper Inn 1, De Oude Sleeper Inn Woonstel en De Oude Sleeper Inn 3.

De Oude Sleeper Inn 1 beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet beskikbaar.

De Oude Sleeper Inn Apartment is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

De Oude Sleeper Inn 3 is 'n meenthuis wat beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n toilet, wasbak, stort en bad.

Boonop het gaste toegang tot 'n ruim onderdakstoep met 'n etenstafel, braai-area en plonspoel. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Raeesa A
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. It was amazingly beautiful. Truly a home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Franchwa B
Gesin met tieners
5.0
Netjies, skoon en veilig. Skoon, netjies en veilig. Baie hulpvaardig indien 'n probleem opduik. De Oude Sleeper sal definitief my plek van keuse wees ...
Sien meer
Aug 2025
Angie V
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, lekker en mooi. Het baie lekker gebly en al definitief weer van julle dienste gebruik maak. Die plekkie is pragtig en die TV was die hoogtepun...
Sien meer
Mei 2025
Susan B
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, bitter netjies. Ons het heerlik gebly, soveel so dat ons reeds ons blyplek vir volgende jaar geboek en betaal het.
Mei 2025
L A
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend, veilig, op jou gemak. Verblyf was aangenaam.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gerbrand Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Synagogue Street, De Oude Complex, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink De Oude Sleeper Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Synagogue Street, De Oude Complex, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5544d20d04b7fc6fd63fce51f2db9a95ce680efef28a96a412bf1295804437492b098a521f4433c0f376a4c2613f2dd6ae1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 Synagogue Street De Oude Complex 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.748452931995 24.771086836886
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang