De Oude Stal
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Oude stal, Plaas, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Oude Stal is 25 km buite Cradock, Oos-Kaap, geleë.
Die verblyf bestaan uit 2 eenhede. Eenheid 1 bied slaapplek vir 4 gaste. Daar is 'n dubbelbed, 2 enkelbedmatrasse en 2 enkelbeddens wat almal 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak deel, met 'n volledig toegeruste kombuis. Eenheid 2 is 'n enkelwoonstel met 'n koningingrootte bed, 'n slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met al die basiese benodigdhede.
Daar is 'n gemeenskaplike braai-area beskikbaar, en hout word voorsien volgens afspraak. Veilige parkering is beskikbaar vir gaste.
Besienswaardighede/aktiwiteite om in Cradock te verken, soos die Bergsebra Nasionale Park, voëlkyk, stap, of geniet tradisionele Karoo-geregte by Die Tuishuise en Victoria Manor.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.8/5
Christine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- De Oude stal, Plaas, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Oude stal, Plaas, Cradock, 5880, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang