Successfully reported

De Oude Stoor Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 140 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Deon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Een het heerlik oornag en goed uitgerus vir verdere reis. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Puik verblyf. Ons het dit baie geniet om daar te bly. Ons het heerlik gebly. Die plek is uitstekend toegerus met 'n volledige kombuis en elke kamer het 'n eie badkamer. Veilig, netjies en skoon. Beveel dit enige tyd aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Gwen is a great hostess and provided an amazing service. Thank you! Great location to discover the Augrabies Falls. Safe and secure environment for our children. Clean and neat. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Gemoedsrus, sluit af van als! Ons is hartlik verwelkom. Alles was netjies en skoon en ruim. Lekker gebraai die aand, was so lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andreas N
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Was 'n regte plaas atmosfeer. Was heerlik en rustig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlain G
1 nag
5.0
Apr 2025

Fantasties. Het heerlik gebly en alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker. Baie vriendelik ontvang en baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Oorvloed van alles. Fantastiese waarde vir geld. Groot en ruim woonstelle. Vriendelike personeel. Toegang tot werkende druiweplaas. Baie naby aan valle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Spacious with good air conditioners. Very close to Augrabies Falls National Park. Spacious with good air conditioners. Very close to Augrabies Falls National Park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 140

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72905981a6b58504436a0559e9ef5551677127d01d7f78b3c3b8104713e595f72a9a01919c5a8b4c53418f6273fb7df48635?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 140 5 1 5 R359 Augrabies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.651512800362 20.358830094337
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang