Successfully reported

De Stalle Self-catering Accommodation

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Morne V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Net geslaap en teruggekeerd huis toe. Ons het net slaapplek vir die aand nodig gehad en hulle kon ons akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Goeie diens en netjies. Baie lekker plekkie, alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Netjies en rustig. Baie dankie aan Judy en die ondersteuningspersoneel. Julle het geen moeite ontsien om dit aangenaam vir ons te maak nie. Ons sal definitief weer by julle kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik Petrus K
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2025

Sal weer daar bly. Goeie en vriendelike diens. Kamers effens klein, maar baie skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Vanessa C
1 nag Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Ons het lekker gebly. Die plek was netjies en baie rustig. Net een probleem: Sondagoggend was daar geen warm water om te stort nie. Dit was teleurstellend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.8
Mei 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Leonard R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Fantasties. Uitsonderlik. Ontvangs was goed. Personeel vriendelik en bekwaam. Netjiese kamer met noodsaaklikhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David R
1 nag Besigheidsreis
4.0
Sep 2023

Exactly where I wanted it to be for my job. Easy-going and let me get on. I felt very comfortable with the arrangements and staff. With loadshedding at stage 6 I did have a cool shower very early in the morning, but we were up before the birds, so I am sure it would have been all warm by 7-ish. Great place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marzelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2023

Skoon, maar mens soek meer as nethied. Die mense is baie vriendelik, maar die kamer was hopeloos te klein met die badkamertjie wat nie eens deure het nie. Die "Nescafe" potjie koffie was vol Riccoffie gegooi wat net helemal my brein gebreek het. Die mees aangenaamste was Ruby. Hy werk daar en maak almal tuis voel en gaan uit sy pad uit. Hy maak regtig seker die kamers is mooi skoon en so gemaklik soos hy dit kan kry. Persoonlik sal ek nie weer daar bly nie. Dit was nie die geld werd nie. En ek bly gereeld in gastehuise a.g.v. my werk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Irma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 020
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 020
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 020
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 Lang Street, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhYmVlM2JkLWFhOTItNDQwNi1hZTE0LTk5OTRhZTcwMTNiNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 69 Lang Street Moorreesburg 7310 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.154331522061 18.658701181412

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang