De Stalle Self-catering Accommodation
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 69 Lang Street, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
- Vanaf R1 020 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
De Stalle Self-catering Accommodation is in Moorreesburg geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit Moorreesburg Gholflandgoed, Misverstanddam, Club Elani, wynlandgoedere en die Hopefield Privaat Natuurreservaat in.
Die verblyf is in 8 kamers beskikbaar. Die Deluxe-kamers het elk 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, en 'n privaat area. Die Prestige-kamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Elke kamer is met 'n ketel, yskas, mikrogolfoond en 'n TV toegerus. Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien.
Moorreesburg is baie sentraal en ideaal vir 'n wegbreek. Die dorp is die hart van die Swartland-streek. Die dorp het lekker restaurante, pragtige trou-venues, een van die grootste landbouskole en 'n koringmuseum. Koringberg is naby vir lekker gesinstaptogte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Irma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 69 Lang Street, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
- Gaste dink De Stalle Self-catering Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 69 Lang Street, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang