Successfully reported

De Stallen Guest Villas and Golf Course

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 297 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Christo? S
1 nag
5.0
Okt 2025

Uitstekende verblyf. Die verblyf was uitstekend. Hierdie gastehuis is bo die gemiddelde. Goed ontvang, lekker plaas atmosfeer, vriendelike honde. Sal weer daar aandoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Clean, comfortable and peaceful. The farmhouse was clean, comfortable and quiet. It is well equipped with upmarket finishes. Only minor issues are that some maintenance is required, which detracts a bit from the look and feel of the room. Charl is a friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guest Villas and Golf Course
Hi Patrick, thank you for the great review. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl.

Gerhard S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig en gemaklik. Rustige blyplek. Kamer netjies en skoon. Ons het van die lakens gehou. Ons het veilig gevoel op die plaas. Daar was ruimte! Die gasheer moet asb. sy kombuis/groentemesse skerp maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guest Villas and Golf Course
Hi Gerhard, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien julle gou weer. Vriendelike groete, Charl

Sue M
1 nag
5.0
Sep 2025

Top class. What a wonderful location, amazing accommodation, spacious, spotlessly clean, lots of thought and effort went into everything. Really friendly host. Everything was more than perfect. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guest Villas and Golf Course
Reply: Hi Sue, thank you for the great review. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl.

Reneé M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig en ontspannend. Ons het vreeslik lekker gekuier. Die plekkie is op 'n plaas en so rustig. Die plaashuisie was so verwelkomend en netjies. Die dekor is baie stylvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guest Villas and Golf Course
Hi Reneé, thank you for the great review. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl.

Johan U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekende diens. Beslis heerlike verblyf. Netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guest Villas and Golf Course
Hi Johan, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien julle gou weer. Vriendelike groete, Charl

Currolifestyle S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie dankie vir julle gasvryheid. Oppad terug stop ek weer! Dit was bitter nice. Ek het my eie braaier gehad vir die aand reg voor 'n stoepie. Kamer was netjies met alles wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guest Villas and Golf Course
Hi Lizette, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien julle gou weer. Vriendelike groete, Charl

Gary T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very enjoyable stay, will definitely stay there again. Excellent and very good value for money, will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guest Villas and Golf Course
Hi Gary, thank you for the great review. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guest Villas and Golf Course
Hi Antoinette, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien julle gou weer. Vriendelike groete, Charl

Charles C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Pragtige, stil verblyf met 'n boverwagte waarde en vriendelikheid. Baie vriendelike ontvangs. Daar is alles wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf. Die perseel is netjies met perdestalle, hoenders, eende en die honde. 'n Goed toegeruste koffiestasie met beskuit en 'n keuse van ontbytgrane om van te kies. Die area is baie stil, weg van die stadsverkeer en geraas. Ek sal De Stallen weer besoek en sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Guest Villas and Golf Course
Hi Charles, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien julle gou weer. Vriendelike groete, Charl

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 297

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R868
R 868 R 782
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R868
R 868 R 782
per nag, vir 2 mense
Vanaf R868
R 868 R 782
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Brendar Street, Quaggafontein, Bloemfontein, 9320, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7f6ee627294d3352cdef173ab782c6af54fb9bfd83afce162b94f361080c391f7325b0ac2c931fe7a4640855fcf259ba02e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R868 nouVanaf R781 per nag, vir 2 mense 297 5 1 5 57 Brendar Street Quaggafontein 9320 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.141514290901 26.138193905354

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang