Successfully reported
+24

De Uiehuis

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Farm Mooiuitsig, Matjiesrivier, Cango Valley, 47 km from Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

De Uiehuis bied gerieflike selfsorgverblyf en is 'n lieflike drieslaapkamerhuis. Die huis is geleë op 'n werkende plaas in die skilderagtige Kangovallei, aan die voet van die Swartberge.

Die smaakvol gemeubileerde huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die groot hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer, en beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die huis beskik oor 'n kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n stoof, 'n mikrogolf, en eetgerei en breekware. Draagbare braaigeriewe is beskikbaar en gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Farm Mooiuitsig, Matjiesrivier, Cango Valley, 47 km from Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Uiehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Farm Mooiuitsig, Matjiesrivier, Cango Valley, 47 km from Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8fcffd5e2a5082d54b35fd802ec119133debbf392499420a9a82f90e7983c4127a151528db0ceab3a31aa8d9b46a596b3e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense 20 5 1 5 Farm Mooiuitsig Matjiesrivier, Cango Valley 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -33.400836856596 22.041539369673
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang