Coastal Hospitality - De Valle 24
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard West, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Coastal Hospitality - De Valle 24 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die De Valle-kompleks in Mosselbaai. Hierdie woonstel is die ideale opsie vir 'n gesin wat op soek is na 'n seevakansie.
Die drieslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en bied 'n gedeeltelike see-uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Die knus leefarea het 'n toonbank met stoele, gemaklike sitplek en 'n TV. Dit lei na die balkon met oorgenoeg sitplek, 'n etenstafel en gasbraaigeriewe.
'n Rugsteunkragstelsel en noodligte is vir beurtkrag beskikbaar. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, en veilige parkeerplek. Die strand is naby die verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 70
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Beach Boulevard West, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Coastal Hospitality - De Valle 24 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard West, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang